Saturday, 7 January 2012

Due South Exterra

Ek het so ruk trug besluit om n nuwe uitdaging te begin, die Due South Exterra. Hoe moeilik kan dit tog nou wees ‘n 400m swem, 17km MTB en ‘n 6km trail run. Het vandag gegaan om die nodigste te kry om die te kan doen en biekie te kan oefen aangesien ek nie eintlik swem en kartloop nie…

2 comments:

  1. O my genugtig! Sterkte met dit! Hoe lank tyd het jy om voor te berei?

    ReplyDelete
  2. die race is die 28ste so dis nie presies baie tyd nie

    ReplyDelete