Monday 2 April 2012

lekker

Vanoggend was als net reg vir n rut op die fiets. Die weer was reg, ek het geweet waarheen ek wil ry, die fiets het soos stroop geloop. Dis dae soos die op die fiets wat als die moeite werd maak.. As elke keer net soos die kan loop. Dit was n goeie 40km recorded met endomondo. more klap ons hom weer kliphard

3 comments:

  1. 40km? Goeie genugtig - dis bitter ver! Hoop nie jou lyf pyn more nie!

    ReplyDelete
  2. nee genugtig, ek hoop jy praat van die 125cc fiets???

    ReplyDelete
  3. nee wat ek ry n 1000cc 82kg masjien 500cc in my linkerbeen en 500cc in my regtebeen

    ReplyDelete