Monday, 2 April 2012

lekker

Vanoggend was als net reg vir n rut op die fiets. Die weer was reg, ek het geweet waarheen ek wil ry, die fiets het soos stroop geloop. Dis dae soos die op die fiets wat als die moeite werd maak.. As elke keer net soos die kan loop. Dit was n goeie 40km recorded met endomondo. more klap ons hom weer kliphard

Tuesday, 27 March 2012

Bulte

vandag besluit ek om bietjie bulte te gaan trap, na so 13km kry ek mos nou n pap wiel maar besluit daars erger goed wat ek die jaar wil oorkom so die gaan my nou nie onder kry nie. trek my skoene en house uit en begin  hartloop met die fiets lanks my. ek het darm 2km so gedoen maar weet nou die voete van my en die teer hou nie baie van mekaar nie

Wednesday, 18 January 2012

Oefen vir die Exterra

vandag het ek met die swem begin oefen, 100m in ons swembad en ek was naby die dood en dan is daar nog net 9 dae oor na vandag sal drasties n plan moet begin maak...

Saturday, 7 January 2012

Due South Exterra

Ek het so ruk trug besluit om n nuwe uitdaging te begin, die Due South Exterra. Hoe moeilik kan dit tog nou wees ‘n 400m swem, 17km MTB en ‘n 6km trail run. Het vandag gegaan om die nodigste te kry om die te kan doen en biekie te kan oefen aangesien ek nie eintlik swem en kartloop nie…

Friday, 6 January 2012

Rock Shox REBA RLT

Ek het so 3 weke trug n add op die hub gesit wat se eks opsoek na n nuwe ligter vurk. Ek het baie mense gehaat wat vurke gehaat het wat wil verkoop maar niks heeltemal wat ek soek nie. So 3dae trug het n ou my gekontak en vir my gese hy het reba vir my als net soos ek dit nodig het, het hom dadelik gese ek sal hom vat die aand het hy vir my foto’s gestuur en toe weet ek beslus dit hoort op my fiets. Het gister saam my ma werk toe gegaan om die shock die middag in midrand te gaan haar.wat n lifelike vurk in n briljante kondiesie so 3 maande oud en die ou by wie ek gekoop het het nie eers met die vurk gery nie maar inelkgeval die ding laat diens.