1 Maand
23ste. Vandag hopeloos te vroeg opgestaan, na die busstop toe gegaan om na die gautrein stasie toe te gaan. Nelmarie verdink nog niks nie en hoop sy gaan baie veras wees. Die plan was dat sy nog by die huis moet wees en dat net haar ma my moet kom haal maar dit het nie so uit gewerk nie. Ons het verskriklik lekker gekuier en n heel lekker dag gehaat. Ek het biekie kos gemaak vir ons, baie dankie vir die hoender gereg resep sus. En Niekoela (Nella se sussie) wat is jy so verbaas dat ek daar oorslaap het jy n problem met dit of iets.
Ek is so bly jy het die resep probeer - jy is mos 'n voorslag in die kombuis! :)
ReplyDelete