Thursday, 22 December 2011

die vakansie

my vakansie is noggal heel rustig sover. le tot 10 uur en doen dan die res van die dag so min as moontlik vir so lank as moontlik. Maandag was ek en n paar van my pelle na die waterval toe, ek het vroer geloop. JM en Andry het laater daar geloop, toe hulle uit gekom het daar 2 bergies hulle gegryp en geroof. nou is hulle van alle sosiaale goed af gesny en ons het geen manier om met hulle te komunikeer nie. More gaan seker een van die lekkerder dag wees van die vakansie, ek en my meisie Nelmarie is dan n maand saam. Ek gaan more oggend die Gautrein vat PTA toe en dan gaan haar ma my op die stasie kry dat ek my liefie kan gaan veras.

3 comments:

  1. Jakkals, laat weet vir JM en Andy om getrou by die telkom lyn te sit en wag, vir ingeval jy dalk wil kontak maak. :)
    PS
    onthou om more jou baard te skeur.

    ReplyDelete
  2. Geniet die kuiertjie - ek LOVE die Gautrein! :)

    ReplyDelete
  3. @ herman, nee ek sal want ek dink nie haar ouers dink eks snaaks met mt bokbaard en my snor nie
    @pietersielie, ek sal so maak, daars net een ding cooler as die trein en dit is die cockpit was noudie dag daar in

    ReplyDelete