Tuesday, 27 December 2011
Northern farm
N plek bekend aan baie fietsryers maar ‘n onsekerheid vir sommiges. Die tyd van die jaar is daar nie baie mense wat daar ry nie maar daars nog genoeg om jou nie te onveilig te laat voel nie. Met die laaste tyd se reen is dit baie mooi groen en biekie modderig maar dit bang my nie. Daars n opgestelde roete gemerk met geel boorjies met swart pyle op en die nommers 1 2 3, 1 is n 14km lap, 2 is n 25km lap en 3 is 32km lap. Jy het ook die kese om jou eie roete op te maak met al die ander paadjies wat daar loop en jy kan seker n goeie 50km ry sonder o moor die selfde pad te kruis. n lekker speelplek vir alle bergfietsryers beginner tot die beste, of jy net wil ontspan of jy wil oefen
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Dit klink na 'n belewenis!
ReplyDeleteWaar is dit en het Nothern Farm 'n website vir meer inligting?
dis net so ent op die selfde pad as waar riverveeld lodge na pta se kan toe eks nie seker of hulle n webpage het nie maar die een ding wat biekie teen hulle tel is hulle is net op naweke en vakansiedae oop en nie in die week nie
ReplyDeleteek moet verskoning vra hulle het n page, http://www.northernfarm.co.za wat ek nie vind nie is n map van die roetes om aftelaai vir jou GPS wat baie handig inkom
ReplyDelete