Saturday, 24 December 2011

Dom mense op the hub sa

Hoekom stress jy as jy gewig verloor? Ok jys af van n 34 na n 28? Ok dis baie jy het van 80kg na 76kg toe af gekom! Ok ek dink nie dis so gesond nie. Maar net een ding wat jy kon se voor jy jou naam gat maak is dat jy dit maar oor 6 tot 8 maande verloor het. Wat de fok het in jou kop aan gegaan om te dink dis apnormaal???? En toe iemand vir jou se jy moet dalk n doktor gaan sien toe vra jy hoekom jy kry mos klaar hier op the hub. Nou net een stuk raad as jy hier vir raad vra oor jou gesontheid is jy nou gladnie slim nie. Maar nou ja mense soos dit moet gekastreer word om te verhoet dat hulle voort kan plant. maar ek sit nou weer hier en dink dat my opskrif nie eintlik reg is nie want dom is nie die naam vir daai rooinek nie

No comments:

Post a Comment